November 2022
100 marks · 4 hours · 7 pages · 5 questions
The memo for this paper is not available yet.
What is in this paper (5 questions)
- Q1 FIGUUR 1 toon 'n koppeling tussen 'n regte keël en 'n silindriese pyp. 25 marks
- Q2 FIGUUR 2 toon twee aansigte van 'n reghoek-tot-vierkant omvormer in eerstehoekse 25 marks
- Q3 FIGUUR 3 toon 'n kreefrugbuig met 'n aftakpyp. 25 marks
- Q4 FIGUUR 4 toon twee aansigte van 'n skuins T-stuk met 'n vierkantige aftakpyp. 25 marks
- Q5 FIGUUR 5 toon 'n T-stuk wat van silindriese pype van gelyke deursnee gemaak en met 25 marks
Instructions to candidates
- Beantwoord enige VIER vrae.
- Lees al die vrae aandagtig deur.
- Al die konstruksielyne moet getoon word.
- Beantwoord TWEE vrae op die voorkant en TWEE vrae op die rugkant van die tekenpapier.
- Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
- Voeg TWEE afmetings by die antwoorde in.
- Skryf netjies en leesbaar. (8090102) -3-
