December 2023
100 marks · 4 hours · 7 pages · 5 questions
What is in this paper (5 questions)
- Q1 FIGUUR 1 toon die vooraansig en boaansig van 'n kap wat van 'n skuins halwe keël 25 marks
- Q2 FIGUUR 2 toon 'n skuins T-stuk wat bestaan uit 'n seskantige hoofpyp en 'n silindriese 25 marks
- Q3 FIGUUR 3 toon 'n vooraansig en boaansig van 'n reghoek-tot-reghoek eksentriese ('off- 25 marks
- Q4 FIGUUR 4 hier onder toon die vooraansig van 'n geboute konneksie. 25 marks
- Q5 FIGUUR 5 hier onder toon 'n skuins konneksie tussen 'n silindriese pyp en 'n regte keël 25 marks
Instructions to candidates
- Beantwoord enige VIER vrae.
- Lees al die vrae aandagtig deur.
- Alle konstruksielyne MOET getoon word.
- Beantwoord TWEE vrae op die voorkant en TWEE vrae op die rugkant van die tekenpapier.
- Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
- Voeg afmetings by die antwoorde.
- Skryf netjies en leesbaar. (8090102) -3-
