December 2023
100 marks · 4 hours · 6 pages · 5 questions
What is in this paper (5 questions)
- Q1 FIGUUR 1 DIAGRAMBLAD 1 (aangeheg) toon ʼn gevormde figuur met afmetings met ʼn 16 marks
- Q2 FIGUUR 2 DIAGRAMBLAD 1 (aangeheg) toon twee struktuurstaalbalke wat aan ʼn 21 marks
- Q3 FIGUUR 3 DIAGRAMBLAD 2 (aangeheg) toon ses Graad 4,6 M12-boute wat gebruik is 12 marks
- Q4 4.1 Gebruik ʼn skaal van 1:10 en teken ʼn vertikale langsdeursneeaansig by die 30 marks
- Q5 FIGUUR 5 DIAGRAMBLAD 2 (aangeheg) toon ʼn staalbalk wat met twee puntlasse en 21 marks
Instructions to candidates
- Beantwoord al die vrae.
- Lees al die vrae aandagtig deur.
- Vraag 1, 3, 5 en 6 moet in die ANTWOORDBOEK beantwoord word. Vraag 2 en 4 moet op die A2-tekenvel wat verskaf is, gedoen word. OPSIE: Jy mag die skuifkrag- en buigmomentdiagramme op die tekenvel teken.
- Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
- Alle tekeninge moet in potlood met duidelike buitelyne gedoen word.
- Die tekeninge moet ingevolge die Nasionale Standaarde gedoen word en moet volledige byskrifte en beskrywende aantekeninge en afmetings bevat (waar van toepassing).
- Alle berekeninge moet voldoen aan die toepaslike SABS/SANS-praktykkode.
- Gebruik slegs ʼn blou of swart pen.
- Skryf netjies en leesbaar. (8060015) -3-
