May/June 2026 Paper 1
150 marks · 3 hours · 7 questions
The memo for this paper is not available yet.
What is in this paper (7 questions)
- Q1 WoordverwerkingMaak die1 Fun-woordverwerkingsdokument oop, wat inligting oodir e verskillende 19 marks
- Q2 WoordverwerkingMaak die 2Tours-woordverwerkingsdokument oop, wat inligting bevat oor die beste 26 marks
- Q3 Sigblad• Gebruik formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in die sigblad. 19 marks
- Q4 Sigblad• Gebruik formules en/of funksies vir ALLE berekeninge in die sigblad. 22 marks
- Q5 DatabasisDie databasis bevat inligting oor die personeel en kliënte van OneWorld Adventures. 35 marks
- Q6 Webontwerp (Html)• Jy mag NIE 'n woordverwerkingsprogram soos Word gebruik om die HTML- 15 marks
- Q7 AlgemeenOneWorld Adventures benodig hulp met spesifieke dokumente. 14 marks
Instructions to candidates
- As gevolg van die aard van hierdie praktiese eksamen is dit belangri k om daarop te let dat, selfs al maak jy die eksamen vroeg klaar, jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal te verlaat voordat al die administratiewe take wat met die eksamen geassosieer
- As jy op die netwerk werk, of as die datalêers vooraf op jou stelsel gelaai is , moet jy die instruksies volg wat deur die toesighouer/onderwyser gegee word.
- Aan die einde van die eksamen moet jy seker maakd at AL jou antwoordlêers op die netwerk/rekenaar gestoor is, soos deur die toesighouer/onderwyser aan jou verduidelik is.
- Maak absoluut seker dat al die lêers gelees kan word. MOENIE onnodi ge lêers/lêergidse stoor NIE en MOENIE duplikaat-antwoordlêers/-lêergidse inlewer NIE. MOENIE enige oorspronklike lêers waarop jy nie gewerk het nie, verwyder NIE.
- Die inligtingsblad wat saam met die vraestel verskaf word, MOET NA AFLOOP VAN DIE DRIE-UUR-EKSAMENSESSIE INGEVUL WORD. Lewer dit aan die einde van die eksamen by die toesighouer in.
- 'n Kopie van die meesterlêers ('master files') sal by die toesighouer beskikbaar wees. Indien daar enige probleme met 'n lêer is, mag jy die toesighouer vir 'n ander kopie vra.
- Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae. Beantwoord AL die vrae.
- Lees deur elke vraag voordat jy dit beantwoord of die probleem oplos. MOENIE meer doen as wat die vraag vereis NIE.
- Maak seker dat jy elke dokument stoorde ur die lêernaam wat in die vraestel gegee word, te gebruik. Stoor jou werk gereeld as 'n voorsorgmaatreël teen moontlike kragonderbrekings.
- Jy mag GEEN hulpbronmateriaal gebruik NIE.
- Akkuraatheid sal in berekening gebring word.
- Maak seker dat die streeksinstellings ('regional settings') op Suid -Afrika ('South Africa') ingestel is en dat dat- umen tydinstellings, nommerinstellings en geldeenheidinstellings ('currency settings') korrek ingestel is.
- Vir alle woordverwerkingsvrae moet jy die taal op 'English (South Africa)' stel. Neem aan dat die papiergrootte A4 Portret ('Portrait') is, tensy anders aangedui. Gebruik sentimeter as maateenheid.
- Maak seker dat die 'Developer'-oortjie en die liniaal ('Ruler') geaktiveer is. Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/Mei/Junie 2026 SS/NSS Vertroulik

